<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<aka>Jeugsangbindel 53</aka>
<lyrics>[V1]
.E      B
 Hy is Heer!
.       E
 Hy is Heer!
.         E
 Hy's oorwinnaar oor die dood
.          B
 en Hy is Heer!

[C1]
.        E
   Elke knie sal buig,
.        A
   elke mens erken: Hy
.    E   B       E
   Jesus is die Heer

[V2]
.E     B
 Hy regeer,
.      E
 Hy regeer
.         E
 van die regterhand van God
.          B
 en Hy is Heer!

[C2]
.        E
   Elke knie sal buig,
.        A
   elke mens erken: Hy
.    E    B     E
   Jesus, Hy regeer

[V3]
.F       C
 Hy kom weer,
.        F
 Hy kom weer,
.        F
 op die wolke - om te oordeel -
.          C
 en Hy is Heer!

[C3]
.        F
   Elke knie sal buig,
.        Bb
   elke mens erken: Hy
.     F   C       F
   Jesus, Hy kom weer

[C4]
.        F
   Elke knie sal buig,
.        Bb
   elke mens erken: Hy
.     F   C       Bb (F)
   Jesus, Hy kom weer</lyrics>
<title>Hy is Heer!</title>
</song>